Meer Inligting
Inligting vir administrateurs
Skep 'n nuwe artikel
Skep ‘n nuwe artikel onder enige opskrif in die toep.
Nuwe kalender gebeurtenis
Skep ‘n nuwe kalender gebeurtenis met of sonder ‘n herinnering.
Stuur 'n kennisgewing
Stuur of skeduleer ‘n kennisgewing vir gemeentelede.
Werk met hulpbronne
Skep nuwe hulpbron afdelings en laai dokumente, videos of klankgrepe.
Kontak ons afdeling
Spesifiseer watter e-pos adresse en telefoon nommers gebruik moet word vir terugvoer.
Administrateur wagwoord
Voer die administrateur wagwoord in om veranderinge te maak.
Skep 'n nuwe betalings-opsie
Skep ‘n nuwe opsie vir betalings onder Gee, Projekte of Winkel.
Stuur 'n betalings-verslag
Stuur ‘n betalings-verslag vir die week of maand se betalings.